Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blitssnel
blitssnel [boodskap #141390] Sa, 25 Maart 2023 09:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blitssnel
Afbreking: blits•snel
Samestelling: blits + snel


Byvoeglike naamwoord: blitssnel
Attributief: blitssnel

Betekenis:
• Intensiewe vorm van snel; so vinnig soos die blits van 'n bliksemstraal.

Gebruik:
• Noodhulp is blitssnel ontbied.

Sinoniem:
• blitsig
• blitsvinnig
• koeëlsnel
• pylsnel

Antoniem:
• doodstadig

Vertaling:
Engels: lightning-fast, quick as lightning
Nederlands: bliksemsnel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rietskraal
Volgende onderwerp: piepklein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:56:33 MGT 2024