Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rietskraal
rietskraal [boodskap #141389] Sa, 25 Maart 2023 09:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rietskraal
Afbreking: riet•skraal
Samestelling: riet + skraal


Byvoeglike naamwoord: rietskraal
Attributief: rietskrale

Betekenis:
• Intensiewe vorm van skraal; so dun soos 'n riet; baie maer.

Gebruik:
• Jy hoef nie soos 'n rietskraal model te lyk nie, maar 'n gesonde lyf het talle voordele.

Sinoniem:
• anoreksies
• brandmaer
• lenig
• plankdun

Antoniem:
• spekvet

Vertaling:
Engels: very thin, lathy
Nederlands: zeer schraal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodseker
Volgende onderwerp: blitssnel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:28:33 MGT 2024