bottoe [boodskap #141387] |
Vr, 24 Maart 2023 19:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bottoe
Afbreking: bot•toe
Samestelling: bot + toe
Byvoeglike naamwoord: bottoe
Attributief: bottoe
Betekenis:
• Intensiewe vorm van toe; heeltemal toe.
Gebruik:
• Sy ore is al weer bottoe.
Sinoniem:
• digtoe
• pottoe
Vertaling:
Engels: completely closed
Nederlands: helemaal dicht, volledig gesloten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|