loodswaar [boodskap #141386] |
Vr, 24 Maart 2023 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
loodswaar
Afbreking: lood•swaar
Samestelling: lood + swaar
Byvoeglike naamwoord: loodswaar
Attributief: loodsware
Betekenis:
• Intensiewe vorm van swaar; so swaar soos lood; baie swaar.
Gebruik:
• Die klip is loodswaar.
Sinoniem:
• gewigtig
• klipswaar
Vertaling:
Engels: very heavy, as heavy as lead
Nederlands: loodzwaar, zo zwaar als lood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|