Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » papsag
papsag [boodskap #141384] Vr, 24 Maart 2023 16:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
papsag
Afbreking: pap•sag
Samestelling: pap + sag


Byvoeglike naamwoord: papsag
Attributief: papsagte

Betekenis:
• Intensiewe vorm van sag: so sag soos pap; baie sag.

Gebruik:
• Die groente is papsag gekook.

Wisselvorm:
• papsaf

Sinoniem:
• bottersag
• donssag
• fluweelsag
• murgsag
• satynsag
• troetelsag

Antoniem:
• kliphard

Vertaling:
Engels: as soft as porage, squishy
Nederlands: boterzacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderdaan
Volgende onderwerp: haarfyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 02:25:20 MGT 2024