onderdaan [boodskap #141383] |
Vr, 24 Maart 2023 16:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderdaan
Afbreking: on•der•daan
Selfstandige naamwoord: onderdaan
Meervoud: onderdane
Verkleinwoord: onderdaantjie
Meervoud van verkleining: onderdaantjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat ondergeskik is aan 'n koning, regering, ens.
Gebruik:
• Hoogverraad is wanneer 'n onderdaan van 'n staat verraad teenoor die staat self (waaraan hy trou verskuldig is) pleeg.
Sinoniem:
• kneg
• ondergeskikte
• onderhorige
Antoniem:
• heerser
Afgelei:
• onderdaanskap
• onderdanig
Vertaling:
Engels: subject
Nederlands: onderdaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|