voordelig [boodskap #141381] |
Vr, 24 Maart 2023 14:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voordelig
Afbreking: voor•de•lig
Samestelling: voordeel + -ig
Byvoeglike naamwoord: voordelig
Vergrotende trap: voordeliger
Oortreffende trap: voordeligste
Attributief: voordelige
Partitief: voordeligs
Betekenis:
• Wat 'n voordeel bied.
Gebruik:
• Dit is voordelig vir kinders om aan sport deel te neem.
Sinoniem:
• batig
• betalend
• bevorderlik
• gewens
• gunstig
• heilsaam
• lonend
• nuttig
• produktief
• waardevol
• winsgewend
• wenslik
Antoniem:
• nadelig
• onvoordelig
Afgelei:
• voordeligheid
Vertaling:
Engels: advantageous, beneficial
Nederlands: voordelig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|