Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maroelavrug
maroelavrug [boodskap #141374] Do, 23 Maart 2023 17:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Maroelavrugte
Maroelavrugte
maroelavrug
Afbreking: ma•roe•la•vrug
Samestelling: maroela + vrug


Selfstandige naamwoord: maroelavrug
Meervoud: maroelavrugte
Verkleinwoord: maroelavruggie
Meervoud van verkleining: maroelavruggies

Betekenis:
• Die vrug van die maroelaboom.

Gebruik:
• Bobbejane, ape en olifante eet graag maroelavrugte.

Vertaling:
Engels: marula fruit
Nederlands: maroelavrucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afemie
Volgende onderwerp: valskermspringer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:59:44 MGT 2024