afemie [boodskap #141373] |
Do, 23 Maart 2023 09:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afemie
Afbreking: a•fe•mie
Selfstandige naamwoord: afemie
Meervoud: –
Betekenis:
• Motoriese afasie (spraakverlies). 'n Vorm van afasie waar die vermoë om te praat verlore gegaan of ernstig aangetas is.
Gebruik:
• Afemie kom meestal voor by die beskadiging van die linkerhemisfeer van die brein, omdat die grootste groep mense regshandig is.
Hiperoniem:
• afasie
Vertaling:
Engels: aphemia
Nederlands: afemie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|