herverdeling [boodskap #141371] |
Do, 23 Maart 2023 06:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herverdeling
Afbreking: her•ver•de•ling
Samestelling: herverdeel + -ing, her- + verdeling
Selfstandige naamwoord: herverdeling
Meervoud: herverdelinge, herverdelings
Betekenis:
• Die handeling van herverdeel: om anders te verdeel.
Gebruik:
• Die herverdeling van rykdom skep nie welvaart nie.
Afgelei:
• herverdelingsbeleid
• herverdelingsdoelwitte
• herverdelingsooreenkoms
Vertaling:
Engels: redistribution
Nederlands: herverdeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|