Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onwerklik
onwerklik [boodskap #141363] Wo, 22 Maart 2023 12:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onwerklik
Afbreking: on•werk•lik
Samestelling: on- + werklik


Byvoeglike naamwoord: onwerklik
Vergrotende trap: onwerkliker
Oortreffende trap: onwerklikste
Attributief: onwerklike
Partitief: onwerkliks

Betekenis:
• Wat nie in realiteit gegrond is nie.

Gebruik:
• Die voorval het so onwerklik gevoel.

Sinoniem:
• denkbeeldig
• fabelagtig
• fiktief
• imaginêr
• irreëel
• onwaar
• surrealisties
• vals

Antoniem:
• realisties
• werklik

Afgelei:
• onwerklikheid

Vertaling:
Engels: unreal, fake, illusory
Nederlands: onwerkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aapman
Volgende onderwerp: sensories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:51:21 MGT 2024