Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bespoedig
bespoedig [boodskap #141361] Di, 21 Maart 2023 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bespoedig
Afbreking: be•spoe•dig
Samestelling: be + spoed + -ig


Werkwoord: bespoedig
Verlede tyd: het bespoedig

Betekenis:
• Om vinniger te maak.

Gebruik:
• Terapie sal die genesing bespoedig.

Sinoniem:
• aanja
• aanjaag
• verhaas
• vervroeg
• versnel

Antoniem:
• vertraag

Afgelei:
• bespoedigde
• bespoediging

Vertaling:
Engels: to expedite, accelerate, speed up
Nederlands: bespoedigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spraakheelkunde
Volgende onderwerp: aapman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 09:03:52 MGT 2024