Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spraakheelkunde
spraakheelkunde [boodskap #141360] Di, 21 Maart 2023 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spraakheelkunde
Afbreking: spraak•heel•kun•de
Samestelling: spraak + heelkunde


Selfstandige naamwoord: spraakheelkunde
Meervoud:

Betekenis:
• Die bestudering en terapeutiese behandeling van spraakprobleme.

Gebruik:
• Hy het 'n BA-graad in spraakheelkunde.

Sinoniem:
• logopedie
• spraakterapie

Vertaling:
Engels: speech therapy, logopedia
Nederlands: logopedie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spraakverlies
Volgende onderwerp: bespoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 02:07:51 MGT 2024