spraakvermoë [boodskap #141358] |
Di, 21 Maart 2023 18:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spraakvermoë
Afbreking: spraak•ver•mo•ë
Samestelling: spraak + vermoë
Selfstandige naamwoord: spraakvermoë
Meervoud: spraakvermoëns
Betekenis:
• Die vermoë om te kan praat.
Gebruik:
• Volgens die Boek van Jubileë het die diere hulle spraakvermoë verloor toe Adam en Eva uit die tuin van Eden gedryf is.
Vertaling:
Engels: speaking ability, faculty of speech
Nederlands: spraakvermogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|