spraakterapeut [boodskap #141357] |
Di, 21 Maart 2023 18:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spraakterapeut
Afbreking: spraak•te•ra•peut
Samestelling: spraak + terapeut
Selfstandige naamwoord: spraakterapeut
Meervoud: spraakterapeute
Betekenis:
• 'n Spesialis wat in spraakterapie (of logopedie) spesialiseer.
Gebruik:
• Die stotterende kind is na 'n spraakterapeut verwys.
Verwant:
• spraakterapie
Vertaling:
Engels: speech therapist
Nederlands: logopedist
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|