Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spraaksaam
spraaksaam [boodskap #141355] Di, 21 Maart 2023 16:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spraaksaam
Afbreking: spraak•saam
Samestelling: spraak + -saam


Byvoeglike naamwoord: spraaksaam
Vergrotende trap: spraaksamer
Oortreffende trap: spraaksaamste
Attributief: spraaksame

Betekenis:
• Wat hopeloos te maklik en dikwels heeltemal te veel praat.

Gebruik:
• Daai aand het almal besonder spraaksaam om die kampvuur gekuier.

Sinoniem:
• kletserig
• geselserig
• kwetterend
• kommunikatief
• meedeelsaam
• praatliewend
• praatlustig
• praatsiek
• praterig

Antoniem:
• spraakloos
• swygsaam

Afgelei:
• spraaksaamheid

Vertaling:
Engels: talkative, chatty, loquacious, garrulous
Nederlands: spraakzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbedaarlik
Volgende onderwerp: spraakterapie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 09:00:19 MGT 2024