Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wortelkoek
wortelkoek [boodskap #141349] Mon, 20 March 2023 20:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wortelkoek
Wortelkoek
wortelkoek
Afbreking: wor•tel•koek
Samestelling: wortel + koek


Selfstandige naamwoord: wortelkoek
Meervoud: wortelkoeke
Verkleinwoord: wortelkoekie
Meervoud van verkleining: wortelkoekies

Betekenis:
• 'n Koek gebak van deeg wat met wortels gemeng is.

Gebruik:
• Wil jy 'n sny kaaskoek of wortelkoek hê?

Vertaling:
Engels: carrot cake
Nederlands: worteltaart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aälawa
Volgende onderwerp: karwy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:41:15 UTC 2025