benadruk [boodskap #141347] |
Mon, 20 March 2023 20:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
benadruk
Afbreking: be•na•druk
Samestelling: be- + nadruk
Werkwoord: benadruk
Verlede tyd: het benadruk
Betekenis:
• Om naruk (ekstra klem) op iets lê.
Gebruik:
• Die waarde van lees kan nie genoeg benadruk word nie.
Sinoniem:
• aksentueer
• beklemtoon
Afgelei:
• benadrukking
• benadrukte
Vertaling:
Engels: to emphasize, accentuate
Nederlands: benadrukken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|