onkunde [boodskap #141339] |
Sun, 19 March 2023 08:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onkunde
Afbreking: on•kun•de
Samestelling: on- + kunde
Selfstandige naamwoord: onkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Gebrek aan begrip, kennis of vaardigheid.
Gebruik:
• Nou weet ek, broers, dat julle net soos julle leiers in onkunde gehandel het. [Handelinge 17:30]
Sinoniem:
• onbedrewenheid
• onbewustheid
• ongeleerdheid
• oningeligtheid
• onkundigheid
• onnoselheid
Antoniem:
• begrip
Verwant:
• onkundig
Vertaling:
Engels: ignorance
Nederlands: onkunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|