Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » S.A.P.
S.A.P. [boodskap #141337] Sun, 19 March 2023 07:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
S.A.P.
Afbreking: S.A.P.


Afkorting: S.A.P.

Betekenis:
• Afkorting vir Suid-Afrikaanse Polisie.
• Afkorting vir Suid-Afrikaanse Party, voormalige politieke party.

Gebruik:
• Die S.A.P. in ontbied om die saak te ondersoek.
• Genl. Jan Christian Smuts was die tweede leier van die S.A.P.

Vertaling:
Engels: South African Police; South African Party
Nederlands: Zuid-Afrikaanse politie; Zuid-Afrikaanse Partij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: O.V.S.
Volgende onderwerp: vervloek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:32:50 UTC 2025