Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » O.V.S.
O.V.S. [boodskap #141336] So, 19 Maart 2023 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
O.V.S.
Afbreking: O.V.S.


Afkorting: O.V.S.

Betekenis:
• Afkorting vir Oranje-Vrystaat.

Gebruik:
• Die O.V.S. was 'n onafhanklike Boererepubliek en later 'n provinsie van Suid-Afrika.

Vertaling:
Engels: Orange Free State
Nederlands: Oranje-Vrijstaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: NGK
Volgende onderwerp: S.A.P.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:45:38 MGT 2024