Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » NGK
NGK [boodskap #141335] Sun, 19 March 2023 07:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
NGK
Afbreking: NGK


Afkorting: NGK

Betekenis:
• Afkorting vir Nederduits Gereformeerde Kerk.

Gebruik:
• Ek is 'n lidmaat van die NGK.

Sinoniem:
• N.G. Kerk

Vertaling:
Engels: Dutch Reformed Church
Nederlands: Nederduitse Gereformeerde Kerk, NGK

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: n.C.
Volgende onderwerp: O.V.S.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:08:40 UTC 2025