Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blommetaal
blommetaal [boodskap #141332] Sat, 18 March 2023 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blommetaal
Afbreking: blom•me•taal
Samestelling: blomme + taal


Selfstandige naamwoord: blommetaal
Meervoud:

Betekenis:
• Die simboliese betekenis wat aan sekere soorte of kleure blomme toegedig word.

Gebruik:
• 'n Mens moet darem iets van blommetaal weet, sodat jy nou nie die verkeerde boodskap stuur nie.

Sinoniem:
• blomtaal

Vertaling:
Engels: language of flowers, floriography
Nederlands: bloementaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Psalms
Volgende onderwerp: v.C.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:50:00 UTC 2025