Psalms [boodskap #141331] |
Sat, 18 March 2023 16:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Psalms
Afbreking: P•sa•lms
Uitspraak: /pə.ˈsɑ.ləms/
Selfstandige naamwoord: Psalms
Meervoud: –
Betekenis:
• Die negentiende boek van die Bybel.
Gebruik:
• Psalms is 'n versameling van 150 liedere, waarvan Psalm 119 die langste is.
Hiperoniem:
• Bybelboek
Holoniem:
• Ou Testament
Afkorting:
• Ps.
Verwant:
• sela
Vertaling:
Engels: Psalms
Nederlands: Psalmen
Nota:
• Van Grieks: Psalmoi, "lofsang".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|