Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Deuteronomium
Deuteronomium [boodskap #141330] Sat, 18 March 2023 15:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Deuteronomium
Afbreking: Deu•te•ro•no•mi•um
Uitspraak: /dewteɾo'nomijum/


Selfstandige naamwoord: Deuteronomium
Meervoud:

Betekenis:
• Die vyfde boek van die Bybel.

Gebruik:
Deuteronomium beskryf die gebeure rondom Moses se dood aan die einde van die periode wat die Joodse volk, ná die uittog uit Egipte, in die woestyn gebly het.

Hiperoniem:
• Bybelboek

Holoniem:
• Ou Testament

Afkorting:
• Deut.

Vertaling:
Engels: Deuteronomy
Nederlands: Deuteronomium

Nota:
• Van Oudgrieks: Δευτερονόμιον (Deuteronómion), "Tweede Wet", n.a.v. 'n vroeëre vertaalfout in vers 17:18, waar "kopie van die wet" as "tweede wet" vertaal is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekv.
Volgende onderwerp: Psalms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:54:37 UTC 2025