Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maraboet
maraboet [boodskap #141327] Sat, 18 March 2023 08:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Maraboet.
'n Maraboet.
maraboet
Afbreking: ma•ra•boet


Selfstandige naamwoord: maraboet
Meervoud: maraboets

Betekenis:
• 'n Moslem geestelike in Noordwes-Afrika.

Gebruik:
• 'n Marabout is 'n godsdienstige onderwyser en 'n kenner van die Koran.

Afgelei:
• maraboetgraf

Vertaling:
Engels: marabout
Nederlands: maraboet

Nota:
• Moenie "maraboet" met "maraboe" ('n voël) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maraboe
Volgende onderwerp: mv.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:58:22 UTC 2025