Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » me.
me. [boodskap #141324] Vr, 17 Maart 2023 18:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
me.
Afbreking: me.


Afkorting: me.

Betekenis:
• Die titel vir 'n vrou, getroud (mevrou) of ongetroud (mejuffrou).

Gebruik:
• Die kookkompetisie is deur 'n me. Jordaan gewen.

Verwant:
• mej.
• mev.
• mnr.

Vertaling:
Engels: Ms.
Nederlands: mw.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mej.
Volgende onderwerp: ablaut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:24:24 MGT 2024