Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mej.
mej. [boodskap #141323] Fri, 17 March 2023 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mej.
Afbreking: mej.


Afkorting: mej.

Betekenis:
• Afkorting vir mejuffrou(e).

Gebruik:
• Ons kry klas by mej. Botha.

Verwant:
• me.
• mev.
• mnr.

Vertaling:
Engels: miss
Nederlands: mejuffrouw, mej.

Nota:
• Wanneer 'n vrou se huwelikstatus onbekend is, gebruik die neutrale afkorting "me."

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mev.
Volgende onderwerp: me.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:45:44 UTC 2025