Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mev.
mev. [boodskap #141322] Fri, 17 March 2023 18:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mev.
Afbreking: mev.


Afkorting: mev.

Betekenis:
• Afkorting vir mevrou(e).

Gebruik:
• Baie geluk aan mev. Van der Merwe wat vandag verjaar.

Verwant:
• me.
• mej.
• mnr.

Vertaling:
Engels: missus, mistress, Mrs.
Nederlands: mevrouw, mevr.

Nota:
• Wanneer 'n vrou se huwelikstatus onbekend is, gebruik die neutrale afkorting "me."

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mnr.
Volgende onderwerp: mej.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:36:44 UTC 2025