Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mnr.
mnr. [boodskap #141321] Fri, 17 March 2023 18:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mnr.
Afbreking: mnr.


Afkorting: mnr.

Betekenis:
• Afkorting vir meneer.

Gebruik:
Mnr. Piet Pompies het 'n toespraak gelewer.

Verwant:
• mej.
• mev.

Vertaling:
Engels: sir, mister, Mr.
Nederlands: de heer, dhr.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weeklange
Volgende onderwerp: mev.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:34:48 UTC 2025