weeklange [boodskap #141320] |
Fri, 17 March 2023 16:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
weeklange
Afbreking: week•lan•ge
Samestelling: week + lank + -e
Byvoeglike naamwoord: –
Attributief: weeklange
Betekenis:
• Wat (naastenby) 'n week lank duur.
Gebruik:
• Ons was op 'n weeklange toer deur Namibië.
Verwant:
• daglange
• jaarlange
• maandlange
Vertaling:
Engels: weeklong
Nederlands: een week lang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|