Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleurmiddel
kleurmiddel [boodskap #141319] Fri, 17 March 2023 16:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleurmiddel
Afbreking: kleur•mid•del
Samestelling: kleur + middel


Selfstandige naamwoord: kleurmiddel
Meervoud: kleurmiddels
Verkleinwoord: kleurmiddeltjie
Meervoud van verkleining: kleurmiddeltjies

Betekenis:
• 'n Stof wat gebruik word om kleur aan iets te gee.

Gebruik:
• Verf is ook 'n kleurmiddel.

Sinoniem:
• kleurstof
• pigment

Hiponiem:
• beits

Afgelei:
• haarkleurmiddel

Vertaling:
Engels: colorant, colouring agent
Nederlands: kleurmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongereeld
Volgende onderwerp: weeklange
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:49:10 UTC 2025