Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongereeld
ongereeld [boodskap #141318] Fri, 17 March 2023 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongereeld
Afbreking: on•ge•reeld
Samestelling: on- + gereeld


Byvoeglike naamwoord: ongereeld
Vergrotende trap: ongereelder
Oortreffende trap: ongereeldste
Attributief: ongereelde
Partitief: ongereelds

Betekenis:
• Wat nie gereeld (op vaste tye) gebeur nie. Sonder reëlmaat en orde.

Gebruik:
• Die rivier vloei ongereeld.

Sinoniem:
• hortend
• onbestendig
• ongedurig
• onreëlmatig
• sporadies
• uitsonderlik
• wisselvallig

Antoniem:
• gereeld

Afgelei:
• ongereeldheid

Vertaling:
Engels: irregular
Nederlands: ongeregeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tjol
Volgende onderwerp: kleurmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:36:33 UTC 2025