Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tjol
tjol [boodskap #141317] Fri, 17 March 2023 13:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tjol
Afbreking: tjol


Selfstandige naamwoord: tjol
Meervoud:

Betekenis:
• (informeel) Iets wat nie sin maak nie.

Gebruik:
• Hy pos 'n klomp tjol op sosiale media.

Sinoniem:
• bog
• nonsens
• onsin
• snert
• twak

Vertaling:
Engels: nonsense, gibberish, rubbish, bullshit
Nederlands: apekool, nonsens, snert

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeppingsdag
Volgende onderwerp: ongereeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:20:03 UTC 2025