ontkennend [boodskap #141315] |
Fri, 17 March 2023 12:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontkennend
Afbreking: ont•ken•nend
Samestelling: ontken + -(n)end
Byvoeglike naamwoord: ontkennend
Attributief: ontkennende
Betekenis:
• Wat iets ontken; negatief antwoord.
Gebruik:
• Die ontkennende vorm van "Ek lees 'n boek" is "Ek lees nie 'n boek nie". Let op die dubbele negatief.
Sinoniem:
• afwysend
• nee
• negatief
Antoniem:
• bekennend
Vertaling:
Engels: negative
Nederlands: ontkennend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van ontken.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|