Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tikfout
tikfout [boodskap #141311] Thu, 16 March 2023 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tikfout
Afbreking: tik•fout
Samestelling: tik + fout


Selfstandige naamwoord: tikfout
Meervoud: tikfoute
Verkleinwoord: tikfoutjie
Meervoud van verkleining: tikfoutjies

Betekenis:
• 'n Spelfout wat ontstaan as iemand per ongeluk verkeerd tik.

Gebruik:
• Die dokument is vol tikfoute.

Sinoniem:
• vingerfout

Verwant:
• drukfout
• setfout
• skryffout

Vertaling:
Engels: typing error, typo
Nederlands: tikfout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Afr.
Volgende onderwerp: bl.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:46:18 UTC 2025