Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Afr.
Afr. [boodskap #141310] Thu, 16 March 2023 18:40
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Afr.
Afbreking: Afr.


Afkorting: Afr.

Betekenis:
• Afkorting vir Afrika, die kontinent.
• Afkorting vir Afrikaans, die taal.
• Afkorting vir Afrikaner(s), die bevolkingsgroep.
• Afkorting vir Afrikaans(e), betreffende die taal of mense.

Gebruik:
• Die dier se habitat is Afr. suid van die Sahara.
• Die woord word dieselfde in Afr. en Ndl. gespel.
• Die meeste Afr. het destyds vir die Nasionale Party gestem.
• Ek het 'n Afr. en 'n Eng. woordeboek.

Afgelei:
• verafr.
• N.Afr.
• O.Afr.
• S.Afr.
• W.Afr.

Vertaling:
Engels: Africa; Afrikaans; Afrikaner; Afrikaans
Nederlands: Afr.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: feesgeleentheid
Volgende onderwerp: tikfout
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:36:21 UTC 2025