feesgeleentheid [boodskap #141309] |
Wed, 15 March 2023 20:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
feesgeleentheid
Afbreking: fees•ge•leent•heid
Samestelling: fees + geleentheid
Selfstandige naamwoord: feesgeleentheid
Meervoud: feesgeleenthede
Betekenis:
• 'n Geleentheid om fees te vier.
Gebruik:
• Mense het van heinde en verre na die feesgeleentheid gereis om saam te kom kuier, smul en dans.
Vertaling:
Engels: festive event
Nederlands: festivalgebeuren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|