Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitlok
uitlok [boodskap #141308] Wo., 15 Maart 2023 18:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25326
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitlok
Afbreking: uit•lok
Samestelling: uit + lok


Werkwoord: lok uit, uitlok
Verlede tyd: het uitgelok
Teenwoordige deelwoord: uitlokkend, uitlokkende
Verlede deelwoord: uitgelokte

Betekenis:
• Om iemand te verlei of te tart om iets te doen.
• Om na buite te lok.

Gebruik:
• Hierdie is 'n 'n sensitiewe saak wat vurige debat en emosies uitlok.

Sinoniem:
• aanhits
• opsweep
• provokeer
• uitdaag
• tart
• tempteer
• verlok

Afgelei:
• uitlokker
• uitlokkend
• uitlokking

Vertaling:
Engels: to provoke, incite, allure, tempt, solicit
Nederlands: uitlokken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oneerbiedig
Volgende onderwerp: feesgeleentheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 01 06:28:44 UTC 2026