Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oneerbiedig
oneerbiedig [boodskap #141307] Wed, 15 March 2023 16:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oneerbiedig
Afbreking: on•eer•bie•dig
Samestelling: on- + eerbiedig


Byvoeglike naamwoord: oneerbiedig
Vergrotende trap: oneerbiediger
Oortreffende trap: oneerbiedigste
Attributief: oneerbiedige
Partitief: oneerbiedigs

Betekenis:
• Wat nie eerbiedig is nie; sonder respek.

Gebruik:
• Respekteer mekaar en moenie minagtend of oneerbiedig teenoor ander optree nie.

Sinoniem:
• minagtend
• onbeleef
• onbeskof
• respekloos
• vermetel
• voorbarig

Antoniem:
• eerbiedig

Afgelei:
• oneerbiedigheid

Vertaling:
Engels: disrespectful, irreverent, unceremonious
Nederlands: oneerbiedig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwarslat
Volgende onderwerp: uitlok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:32:41 UTC 2025