Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwarslat
dwarslat [boodskap #141306] Wed, 15 March 2023 16:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwarslat
Afbreking: dwars•lat
Samestelling: dwars + lat


Selfstandige naamwoord: dwarslat
Meervoud: dwarslatte
Verkleinwoord: dwarslatjie
Meervoud van verkleining: dwarslatjies

Betekenis:
• 'n Lat (paal of balk) wat dwars (horisontaal) lê.

Gebruik:
• Die rugbyspeler skop die bal oor die dwarslat.
• Die atleet seil oor die dwarslat en wen die goud vir hoogspring.

Sinoniem:
• dwarsbalk
• dwarspaal
• dwarsstuk

Vertaling:
Engels: cross lath, cross-bar
Nederlands: dwarslat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uittart
Volgende onderwerp: oneerbiedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:38:36 UTC 2025