uittart [boodskap #141305] |
Tue, 14 March 2023 19:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uittart
Afbreking: uit•tart
Samestelling: uit + tart
Werkwoord: uittart, tart uit
Verlede tyd: het uitgetart
Betekenis:
• Om iemand op 'n uitdagende manier uit te lok om iets te doen.
Gebruik:
• Ons moenie verwaand wees, mekaar uittart of op mekaar afgunstig wees nie. [Galasiërs 5:26]
Sinoniem:
• provokeer
• tart
• treiter
• uitdaag
• uitlok
Afgelei:
• uittartend
• uittarter
• uittarting
Vertaling:
Engels: to provoke, challenge, defy
Nederlands: uittarten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|