Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » losdraai
losdraai [boodskap #141304] Tue, 14 March 2023 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
losdraai
Afbreking: los•draai
Samestelling: los + draai


Werkwoord: draai los, losdraai
Verlede tyd: het losgedraai

Betekenis:
• Om iets wat vas is te draai tot dit los is.

Gebruik:
• Kan jy die bottel se prop vir my losdraai asseblief.

Sinoniem:
• afdraai

Antoniem:
• vasdraai

Vertaling:
Engels: to turn lose
Nederlands: losdraaien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasdraai
Volgende onderwerp: uittart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:39:27 UTC 2025