Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasdraai
vasdraai [boodskap #141303] Tue, 14 March 2023 18:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasdraai
Afbreking: vas•draai
Samestelling: vas + draai


Werkwoord: draai vas, vasdraai
Verlede tyd: het vasgedraai

Betekenis:
• Om iets wat los is te draai tot dit vas is.
• (figuurlik) Om nie meer verder te kan gaan nie; vasbrand.

Gebruik:
• Jy moet die skroef ordentlik vasdraai.
• Bel my as jy vasdraai, dan kom help ek.

Sinoniem:
• aandraai
• aanskroef
• indraai
• vasskroef

Antoniem:
• losdraai

Vertaling:
Engels: to fasten, tighten; to get stuck
Nederlands: vastdraaien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aftakel
Volgende onderwerp: losdraai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:06:52 UTC 2025