Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suidwesterlik
suidwesterlik [boodskap #141298] Mon, 13 March 2023 15:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
suidwesterlik
Afbreking: suidweste + -lik


Byvoeglike naamwoord: suidwesterlik
Vergrotende trap: suidwesterliker
Oortreffende trap: suidwesterlikste
Attributief: suidwesterlike

Betekenis:
• Met betrekking tot die suidweste.

Gebruik:
• Die wind waai in 'n suidwesterlike rigting.

Antoniem:
• noordoostelik

Afkorting:
• SW

Afgelei:
• wessuidwesterlik
• suidsuidwesterlik

Vertaling:
Engels: southwesterly, southwestern
Nederlands: zuidwestelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noordwesterlik
Volgende onderwerp: driftig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 14:44:49 UTC 2025