Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noordwesterlik
noordwesterlik [boodskap #141297] Mon, 13 March 2023 15:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
noordwesterlik
Afbreking: noordweste + -lik


Byvoeglike naamwoord: noordwesterlik
Vergrotende trap: noordwesterliker
Oortreffende trap: noordwesterlikste
Attributief: noordwesterlike

Betekenis:
• Met betrekking tot die noordweste.

Gebruik:
• Die wind waai in 'n noordwesterlike rigting.

Antoniem:
• suidoostelik

Afkorting:
• NW

Afgelei:
• noordnoordwesterlik
• wesnoordwesterlik

Vertaling:
Engels: northwestern, northwesterly
Nederlands: noordwestelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noordoostelik
Volgende onderwerp: suidwesterlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:05:23 UTC 2025