Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noordoostelik
noordoostelik [boodskap #141296] Mon, 13 March 2023 15:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20947
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos.
'n Windroos.
noordoostelik
Afbreking: noordooste + -lik


Byvoeglike naamwoord: noordoostelik
Vergrotende trap: noordoosteliker
Oortreffende trap: noordoostelikste
Attributief: noordoostelike

Betekenis:
• Met betrekking tot die noordooste.

Gebruik:
• Die wind waai in 'n noordoostelike rigting.

Antoniem:
• suidwestelik

Afkorting:
• NO

Afgelei:
• noordnoordoostelik
• oosnoordoostelik

Vertaling:
Engels: northeastern, northeasterly
Nederlands: noordoostelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suidoostelik
Volgende onderwerp: noordwesterlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 01 15:39:23 UTC 2025