suidoostelik [boodskap #141295] |
Mon, 13 March 2023 15:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suidoostelik
Afbreking: suidooste + -lik
Byvoeglike naamwoord: suidoostelik
Vergrotende trap: suidoosteliker
Oortreffende trap: suidoostelikste
Attributief: suidoostelike
Betekenis:
• Met betrekking tot die suidooste.
Gebruik:
• Die wind waai in 'n suidoostelike rigting.
Antoniem:
• noordwestelik
Afkorting:
• SO
Afgelei:
• oossuidoostelik
• suidsuidoostelik
Vertaling:
Engels: southeastern, southeasterly
Nederlands: zuidoostelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|