innerlik [boodskap #141294] |
Mon, 13 March 2023 13:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
innerlik
Afbreking: in•ner•lik
Byvoeglike naamwoord: innerlik
Vergrotende trap: innerliker
Oortreffende trap: innerlikste
Attributief: innerlike
Partitief: innerliks
Betekenis:
• Wat die binnekant betref.
Gebruik:
• Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. [2 Korintiërs 4:16]
• Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike. [1 Samuel 16:7]
Sinoniem:
• inherent
• innig
• intern
• intrinsiek
• inwaarts
• inwendig
Antoniem:
• uiterlik
Afgelei:
• innerlikheid
• verinnerlik
Vertaling:
Engels: internal, interior, inward
Nederlands: innerlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|