uiterlik [boodskap #141293] |
Mon, 13 March 2023 13:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uiterlik
Afbreking: ui•ter•lik
Byvoeglike naamwoord: uiterlik
Vergrotende trap: uiterliker
Oortreffende trap: uiterlikste
Attributief: uiterlike
Partitief: uiterliks
Betekenis:
• Wat die buitekant betref; wat ekstern sigbaar is.
Gebruik:
• Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en sierlike klere nie. [1 Petrus 3:3]
Antoniem:
• innerlik
Sinoniem:
• ekstern
• oppervlakkig
• skynbaar
• uitwendig
Afgelei:
• uiterlikheid
• veruiterlik
Vertaling:
Engels: externally, outwardly
Nederlands: uiterlijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|